Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 1:12 Die Boodskap (DB)

Die plan het egter geboemerang. Hoe swaarder die farao hulle laat werk het, hoe meer het die Israeliete geword en op al meer plekke gaan bly. Dit het die Egiptenaars net al hoe banger vir die Israeliete laat word.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 1

Kyk Eksodus 1:12 in konteks