Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 1:11 Die Boodskap (DB)

Die farao het toe manne oor die Israeliete aangestel wat hulle gedwing het om die werk te doen wat onbetaalde slawe doen. Die farao, soos die koning van Egipte genoem is, het die Israeliete gebruik om vir hom die twee stede Pitom en Rameses te bou waar hy voorrade kon wegbêre.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 1

Kyk Eksodus 1:11 in konteks