Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:4 Die Boodskap (DB)

Wanneer die Here almal voor jou uitgejaag het, moet jy nie skielik te veel van jouself begin dink nie. Moenie sê jy het die land gekry omdat jy so goed is nie. Nee, die Here het die nasies uitgeroei omdat hulle so sleg was.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:4 in konteks