Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:3 Die Boodskap (DB)

Die Here jou God sal egter soos ’n groot vuur voor jou uittrek. Hy sal al hierdie volke voor jou vernietig. Binne ’n kort tydjie sal jy al die volke oorwin en die land beset. Dit sal gebeur soos die Here vir jou gesê het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:3 in konteks