Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:3 Die Boodskap (DB)

Jy was dikwels honger, maar die Here het vir jou manna gegee. Dit was iets wat jy en jou voorgeslagte nie geken het nie. So wou die Here jou leer dat ’n mens nie van brood alleen kan leef nie, maar dat die beloftes en die woorde van die Here jou ook versadig maak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:3 in konteks