Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:1 Die Boodskap (DB)

Moses het weer vir die volk gesê: “Hier is die wet en die voorskrifte wat die Here gesê het ek vir julle moet leer. Leef daarvolgens in die land wat julle binnekort gaan binnegaan.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:1 in konteks