Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:9 Die Boodskap (DB)

Jy mag nooit voor so ’n beeld buig of dit aanbid nie. Die Here alleen is die ware God en Hy duld nie ander gode nie. Hy straf alle mense en hulle kinders wat Hom haat en ander gode dien.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:9 in konteks