Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:24 Die Boodskap (DB)

‘Luister, Moses, toe die Here hier by die berg met ons uit die vuur gepraat het, het ons sy grootsheid en almag gevoel. Vandag het ons self gesien dat die Here direk met mense kan praat en dat hulle daarna nog kan bly leef.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:24 in konteks