Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:22 Die Boodskap (DB)

“Hierdie is die Here se spesiale voorskrifte. Hy het dit vir julle by Horeb gegee toe julle destyds daar bymekaar was. Eers het Hy met ’n harde stem uit die vuur en die donker rookwolke met julle gepraat. Toe het Hy stilgebly en alles op twee plat klippe neergeskryf en dit vir my gegee.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:22 in konteks