Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:1 Die Boodskap (DB)

Moses het almal bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Luister baie fyn na al die wette wat ek julle vandag gee. Sorg dat julle dit baie goed ken en daarvolgens lewe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:1 in konteks