Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:3 Die Boodskap (DB)

“U het gekom, Here, omdat U u volk liefhet. U hou die mense in u eie hand vas wat U vir Uself eenkant gesit het om U te dien. U beskerm hulle. Hierdie mense loop oral agter U aan. Hulle doen wat U vir hulle sê.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:3 in konteks