Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:24 Die Boodskap (DB)

Moses het oor die stam van Aser gesê: “Mag Aser voorspoediger wees as sy broers, die ander seuns van Jakob. Hy is die gunstelingseun van sy pa. Mag dit met hom goed gaan. Mag hy baie ryk word uit die olie wat in sy land voorkom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:24 in konteks