Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:19 Die Boodskap (DB)

Hierdie twee stamme nooi die mense om saam met hulle na die berg toe te gaan sodat hulle daar offers vir die Here kan bring. Die Here het bepaal watter offers ’n mens moet bring. Hulle bly langs die see, en die see maak hulle ryk, want daar is baie kosbare skatte in die see.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:19 in konteks