Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:12 Die Boodskap (DB)

Oor die stam van Benjamin het Moses gesê: “Die Here het die mense van Benjamin lief. En as die Here jou liefhet, is jy altyd veilig. Hy hou sy hand oor hierdie mense en Hy beskerm hulle sodat moeilikheid hulle nie kan onderkry nie. Hulle bly by Hom.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:12 in konteks