Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:36 Die Boodskap (DB)

“Die Here sal sy volk bymekaarmaak om voor Hom te kom staan. Dan sal Hy as die groot Regter elkeen se hofsaak hanteer. Hy sal die mense wat reg voor Hom geleef het, onskuldig verklaar. Hy sal hierdie mense wat getrou aan Hom gebly het, beskerm.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:36 in konteks