Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:35 Die Boodskap (DB)

En dan, op ’n dag, straf Ek hulle vir al die slegte dinge wat hulle gedoen het. Dan sal hulle hard en ver val. Hulle voete sal onder hulle uitgly. Niks sal hulle kan red nie. Die dag dat Ek hulle gaan vernietig, kom vinnig nader. Wat Ek besluit het om met hulle te doen, sal vir seker gebeur. En dit gaan een van hierdie dae gebeur. Hulle sal verwoes word.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:35 in konteks