Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:2 Die Boodskap (DB)

Wat ek julle gaan leer, gaan soos verkwikkende reënwater oor julle spoel. My woorde klink so aangenaam soos dou op die gras. My woorde val soos reëndruppels op jong gras wat pas uitgeloop het. Wat ek leer, is soos sagte reënbuie op jong plante.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:2 in konteks