Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:16 Die Boodskap (DB)

“Toe het hulle ander gode begin aanbid. God het jaloers geword, want Hy is baie lief vir sy volk. Hy wil hulle net vir Homself hê. Hulle het hulle God woedend kwaad gemaak met die allerverskriklikste dinge wat hulle gedoen het. Hulle het die Here beledig met wat hulle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:16 in konteks