Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:12 Die Boodskap (DB)

Roep almal bymekaar. Al die mans en die vroue en die kinders moet daar wees. Ook al die mense van ander nasies moet kom. Hulle moet almal luister na wat die Here wil hê. Dan sal hulle leer om respek vir die Here te hê en te doen wat Hy van hulle vra.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:12 in konteks