Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:20 Die Boodskap (DB)

Kies tog vandag om die Here jou God lief te hê en net vir Hom te leef. Kies om te doen wat Hy wil hê jy moet doen. Kies om jou lewe lank gehoorsaam te wees aan alles wat Hy vir jou sê om te doen. Maak Hom die middelpunt van jou lewe. Laat Hy die rede wees hoekom jy lewe. Dan sal jy oud word en lank lewe in die land wat die Here belowe het om vir jou te gee. Hy het lank terug al vir Abraham, Isak en Jakob belowe dat Hy hierdie land vir jou sal gee.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:20 in konteks