Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:19 Die Boodskap (DB)

“Vandag gee ek vir julle die keuse: kies tussen lewe en dood. Kies of julle wil hê dat dit voorspoedig met julle moet gaan, en of julle wil hê teëspoed moet al agter julle aantrek. God in die hemel en al die mense op aarde sien wat julle vandag kies. Ag, mag julle tog maar die lewe kies! Dan wag daar ’n wonderlike toekoms vir julle en vir julle kinders en kleinkinders.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:19 in konteks