Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:14 Die Boodskap (DB)

Jaïr die seun van Manasse, het die hele gebied van Argob tot aan die grens van Gesur en Maäkat vir hom geneem. En hy het al die plekke na homself vernoem. Vandag nog staan dit as Jaïrsdorpe bekend.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:14 in konteks