Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:13 Die Boodskap (DB)

Vir die helfte van die stam van Manasse het ek die res van Gilead gegee, asook die hele Basan waar Og regeer het. Dit is die hele Argobstreek. Basan is ook soms Refaïeteland genoem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:13 in konteks