Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:68 Die Boodskap (DB)

Dan sal die Here jou terugstuur na Egipte. Hy het belowe dat jy nooit weer na die groot ellende van Egipte sal teruggaan nie. Maar jy sal gaan en daar sal hulle julle aan mense probeer verkoop wat julle hard sal laat werk, maar nooit vir julle enige betaling sal gee nie. Maar daar sal nie eens iemand wees wat belang sal stel om julle te koop nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:68 in konteks