Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:7 Die Boodskap (DB)

Toe het ons na die Here geroep. Ons het Hom gevra om ons van die Egiptenaars te red. Hulle het ons baie hard laat werk sonder om ons te betaal en hulle het ons verdruk. Maar God is die God van ons oupagrootjies en oumagrootjies. Hy het gehoor toe ons roep. Hy het gesien hoe sleg ons behandel word en hoe swaar ons daar kry.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:7 in konteks