Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:5 Die Boodskap (DB)

Jy moet dan daar waar die Here jou God self teenwoordig is, sê: ‘My oupagrootjie Jakob was ’n Arameër wat oor die aarde getrek het omdat hy geen grond van sy eie gehad het nie. Toe het hy in Egipte gaan bly. Sy familie was klein. Hulle was ’n handjie vol mense. Maar in Egipte het hulle baie geword. Hulle het ’n groot nasie geword wat baie sterk was.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:5 in konteks