Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:2 Die Boodskap (DB)

Dan moet jy elke jaar die eerste deel van die oes neem wat jy in daardie land plant en oes, en dit in ’n mandjie pak. Dan moet jy daarmee na die plek toe gaan wat die Here jou God sal kies om in te bly. Dit is die plek waar jy die Here moet dien.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:2 in konteks