Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 25:7 Die Boodskap (DB)

“Maar sê nou die tweede broer weier om met sy oorlede broer se weduwee te trou? Dan moet die weduwee na die ingang van die stad gaan waar die leiers van die stad sit. Sy moet vir hulle sê: ‘My oorlede man se broer weier om met my te trou en ’n kind by my te hê sodat my oorlede man onthou kan word. Hy weier om die regte ding te doen.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 25

Kyk Deuteronomium 25:7 in konteks