Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 25:6 Die Boodskap (DB)

Haar eerste seun by haar nuwe man is dan eintlik die seun van haar eerste man. Só sal haar oorlede man nie deur die volgende geslag vergeet word nie. Sy naam sal in Israel onthou word.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 25

Kyk Deuteronomium 25:6 in konteks