Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:21 Die Boodskap (DB)

Maak ook so wanneer jy druiwe in jou wingerd pluk. Moenie nog ’n keer deur die wingerd gaan en al die trosse oes wat agtergebly het nie. Los van die beste druiwe agter sodat die vreemdelinge en weeskinders en die weduwees dit kan vat. Hulle moet daarvan leef.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:21 in konteks