Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:14 Die Boodskap (DB)

“Moenie iemand wat elke dag teen betaling werk, sleg behandel nie. Dit maak nie saak of hy ’n mede-Israeliet is of iemand wat aan ’n ander volk behoort nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:14 in konteks