Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 20:6 Die Boodskap (DB)

Is daar iemand onder julle wat pas ’n wingerd geplant het, maar nog nie eens van die vrugte van die wingerd kon eet nie? As daar so iemand is, moet hy huis toe gaan. Miskien word hy in die oorlog doodgemaak en dan eet iemand anders die druiwe van sy nuwe wingerd.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 20

Kyk Deuteronomium 20:6 in konteks