Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 20:15 Die Boodskap (DB)

Maar hierdie opdragte geld net vir stede wat ver buite jou grense val. Met die stede en dorpe van die nasies wat naby aan jou bly, moet jy anders maak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 20

Kyk Deuteronomium 20:15 in konteks