Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 20:14 Die Boodskap (DB)

Maar die vroue en kinders en die vee en ander besittings wat jy in die stad kry, mag jy vir jouself hou. Geniet die besittings van jou vyande omdat dit die Here jou God is wat jou vyande in jou mag oorgee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 20

Kyk Deuteronomium 20:14 in konteks