Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:12 Die Boodskap (DB)

Die Horiete het vroeër in Edom gewoon, maar Esau se kinders het hulle daaruit verjaag en hulle heeltemal uitgewis. Die Edomiete, die nageslag van Esau, het toe in die land gaan woon. So sou Israel ook later met die Kanaäniete maak.)

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:12 in konteks