Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:7 Die Boodskap (DB)

Maar dié wat net herkou of net gesplete kloue het, mag julle nie eet nie. Diere soos die kameel, die haas en die dassie is verbode. Hulle is diere wat herkou, maar nie gesplete kloue het nie. Hierdie diere is vir julle onrein.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:7 in konteks