Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:26 Die Boodskap (DB)

Koop genoeg beesvleis, lamsvleis, wyn en enige ander drinkgoed. Neem dit dan na die plek toe wat die Here nog sal aanwys en geniet dit daar saam met jou familie en wees bly in die Here.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:26 in konteks