Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:28 Die Boodskap (DB)

“Israel, luister mooi na alles wat ek vir julle sê. Doen wat goed en reg is in die oë van die Here. Dan sal dit met julle en julle kinders vir altyd baie goed gaan.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:28 in konteks