Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:15 Die Boodskap (DB)

Julle mag natuurlik oral diere slag en eet. Eet na hartelus soveel as wat die Here julle gegee het. Almal kan van die vleis eet soos ’n mens ’n takbok of ’n ribbok eet.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:15 in konteks