Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:12 Die Boodskap (DB)

Daar moet julle in die teenwoordigheid van die Here julle God gelukkig wees. Julle kinders, julle werkers en die Leviete wat by julle woon, moet vrolik voor die Here wees. Dink altyd aan die Leviete, want hulle het nie ’n deel van die land gekry nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:12 in konteks