Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:10 Die Boodskap (DB)

Wanneer julle binnekort deur die Jordaan trek, sal julle die land binnegaan wat die Here julle God graag aan julle wil gee. Hy sal julle daar rustig laat woon en julle teen julle vyande beskerm.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:10 in konteks