Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:21 Die Boodskap (DB)

Dan sal julle en julle kinders lank en gelukkig in die land leef wat die Here vir julle voorouers beloof het. Julle sal in daardie land woon so lank as wat daar ’n hemel en ’n aarde is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11

Kyk Deuteronomium 11:21 in konteks