Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:16 Die Boodskap (DB)

“Destyds het ek vir die regters gesê om altyd fyn na elkeen se saak te luister. Al was dit maar net ’n saak tussen ’n man en sy broer of die vreemdeling wat by hom woon, moes die regters regverdig oordeel.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:16 in konteks