Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:15 Die Boodskap (DB)

Ek het toe mos hierdie verstandige en ervare mense as stamleiers aangestel. Hulle moes julle met die administrasie en die organisasie van die stamme help. Sommige het ek oor 1 000 mense, ander oor 100, 50 of tien mense aangestel. Vir elke stam was daar ook ’n sekretaris.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:15 in konteks