Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:2 Die Boodskap (DB)

Tydens sy eerste jaar as koning het ek die Woord van die Here bestudeer. Ek het toe gesien dat volgens die Woord van die Here soos Hy dit deur die profeet Jeremia laat opteken het, Jerusalem vir 70 jaar ’n verlate stad moes wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:2 in konteks