Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:25 Die Boodskap (DB)

Daarna het die koning beveel dat die mense wat Daniël by hom aangekla het, saam met hulle families gevang moes word. Hulle en hulle families is toe saam in die leeukuil gegooi. Hulle het skaars grond geraak of die leeus was op hulle, besig om hulle te verskeur.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:25 in konteks