Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:24 Die Boodskap (DB)

Hieroor was die koning baie bly. Hy het dadelik opdrag gegee dat Daniël uit die leeukuil opgetrek moes word. Nadat die mense Daniël uit die leeukuil gehaal het, het hulle gesien dat daar nie ’n enkele merk aan hom was nie. Dit was so omdat hy op sy God vertrou het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:24 in konteks