Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:9 Die Boodskap (DB)

Ek het vir hom gesê: Hoofraadgewer Beltsasar, ek weet dat die Gees van die heilige God in jou is en dat daar nie ’n geheim is wat jy nie kan verklaar nie. Kom ek vertel jou wat ek gedroom het, dan verklaar jy dit vir my.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:9 in konteks