Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:17 Die Boodskap (DB)

“‘Hierdie bevel is deur die hemelse opsigters gegee. Die engele maak hierdie dinge bekend. Die doel hiervan is om vir die hele wêreld te wys dat die allerhoogste God oor al die koninkryke van die aarde heers. Hy het die mag om dit te gee aan wie Hy wil, selfs al sou dit in die wêreld se oë onbelangrike mense wees.’

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:17 in konteks