Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:9 Die Boodskap (DB)

As julle nie my droom onmiddellik uitlê nie, is dit verby met julle. Julle het saam besluit om aan te hou om vir my leuens te vertel in die hoop dat iets dalk kan verander. Ek wil nóú by julle weet wat ek gedroom het sodat ek kan sien dat julle ook die droom kan uitlê!”

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:9 in konteks